Nie slegs ‘n Suid-Afrikaanse rekord nie, maar ook Suidelike halfrond-rekord is vanaand (26 Maart) tydens die mini Pampoenfees in Heidelberg opgestel. Willem le Grange se pampoen het ‘n hele 867,5kg op die skaal getrek, 7,5kg meer as Piet Lotz se wenpampoen verlede jaar. Casper le Grange het die tweede plek ingeneem met sy pampoen van 665kg en Pieter Conrade derde met 567kg. Lees meer…
2021 Pumpkin Competition

